Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:14 Die Boodskap (DB)

Die mense het dit gesit en bekyk. Hulle het besef dat hulle hier ’n teken gesien het van hoe spesiaal Jesus regtig is. Hulle sê toe vir mekaar: “Hy is definitief daardie Boodskapper van God, julle weet mos, daardie spesiale Een wat na die wêreld toe moes kom.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:14 in konteks