Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 6:11 Die Boodskap (DB)

Jesus het toe die garsbroodjies by die seuntjie gevat en vir God dankie gesê vir die kos. Hy het die broodjies toe onder die mense begin uitdeel. Hy het dieselfde met die vis gedoen. En die mense het geëet, soveel as wat hulle wou.

Lees volledige hoofstuk Johannes 6

Kyk Johannes 6:11 in konteks