Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:7 Die Boodskap (DB)

“Meneer,” antwoord die siek man, “ek sou graag wou, maar ek het niemand om my in die bad te sit as die water begin roer nie. Terwyl ek my bes probeer om eerste daar te kom, gaan iemand anders voor my in.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:7 in konteks