Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:45 Die Boodskap (DB)

“Julle tyd sal kom. Dan sal julle as beskuldigdes in die groot hofsaal voor God moet staan. Dit gaan nie eens vir My nodig wees om te sê wat julle alles verkeerd gedoen het nie. Moses gaan dit doen; ja, daardie einste Moses op wie julle al julle hoop so vestig. Julle wil My nie glo nie? Wel, Ek het nuus vir julle.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:45 in konteks