Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:39 Die Boodskap (DB)

My derde getuie is die Skrif. Julle is oortuig dat julle in die Skrif die pad na die ewige lewe kan ontdek. Daarom lees en bestudeer julle die Skrif so ywerig. Maar julle kyk een ding mis. Hierdie selfde Skrif praat met oortuiging van My.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:39 in konteks