Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:32 Die Boodskap (DB)

“In ’n hof sou mense miskien kon sê dat hulle My nie sal glo as net Ek alleen al hierdie dinge sê nie. Ek is egter nie die enigste getuie in hierdie saak nie. Daar is ook ander en hulle praat die heilige waarheid.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:32 in konteks