Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:30 Die Boodskap (DB)

“Al hierdie dinge doen Ek egter nie op my eie nie. Ek het mooi geluister na wat die Vader sê. As Ek nou besluite oor mense neem, doen Ek dit soos my Vader dit sou doen. Daarom is Ek ook seker dat my besluite altyd reg en regverdig is. Mense kan nie sê dat dit sommer my eie idees is nie, want Ek wil nie my eie wil op mense afdwing nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:30 in konteks