Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:23 Die Boodskap (DB)

Daarom sal mense net soveel eer aan die Seun bewys as aan die Vader. Daar is egter ook ’n ander kant van die saak: wie nie die Seun respekteer nie, respekteer ook nie die Vader nie. Die Vader het immers die Seun gestuur om Hom te kom verteenwoordig.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:23 in konteks