Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:19 Die Boodskap (DB)

Jesus kap toe terug: “Julle kan My sowaar maar glo; die Seun kan niks uit sy eie sonder sy Vader doen nie. Soos ’n goeie Seun kyk Hy mooi wat sy Vader doen. Wat Hy sy Vader sien doen, doen Hy presies net so.

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:19 in konteks