Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 5:14 Die Boodskap (DB)

Later loop Jesus die man weer in die tempel raak. “Wel, jy is nou gesond. Bly nou van die sonde af weg sodat iets slegters jou nie dalk tref nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 5

Kyk Johannes 5:14 in konteks