Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 3:3 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord hom toe: “Weet jy, Ek wil nou vir jou iets belangriks sê. As iemand nie nog ’n keer gebore word nie, sal hy sowaar nie deel word van die ryk waar God Koning is nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 3

Kyk Johannes 3:3 in konteks