Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:7 Die Boodskap (DB)

Die volgeling van wie Jesus baie gehou het, sê toe vir Petrus: “Jong, dit is die Here daardie.” Toe Petrus dit hoor, pluk hy gou al sy klere aan. Omdat hulle op die skuit gewerk het, het hy net die nodigste aangehad. Toe spring hy in die meer. Die ander het in die skuit gebly en wal toe gevaar met die vrag vis.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:7 in konteks