Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:23 Die Boodskap (DB)

Dit is waar die storie begin het dat hierdie volgeling van Jesus nie sou doodgaan nie. Dit was egter nie wat Jesus bedoel het nie. Jesus het gesê as Hy dit sou wou hê, sou die man kon bly lewe tot Hy terugkom. En dit het niks met Petrus te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:23 in konteks