Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:39 Die Boodskap (DB)

Nikodemus het ook bygekom. (Dit was mos hy wat destyds in die nag na Jesus toe gekom het.) Hy het ’n klomp mirre en aalwyn by hom gehad om Jesus se liggaam vir die graf reg te kry. Altesaam het dit so 33 kilogram geweeg.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:39 in konteks