Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:24 Die Boodskap (DB)

Die soldate bespreek toe die saak: “Dit sal darem ’n groot skade wees om hierdie kledingstuk in stukke te skeur. Kan ons nie liewer lootjies trek nie?” So gesê, so gedaan! Sonder dat hulle dit besef het, het hulle maar net gedoen wat die Skrif lankal gesê het hulle sou doen:“Hulle het my klere onder mekaar uitgedeel. Vir my kledingstuk het hulle lootjies getrek.”Dit is presies wat hulle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:24 in konteks