Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:2 Die Boodskap (DB)

Die soldate het nie op hulle laat wag nie. Hulle het sommer ook takkies gevat wat skerp dorings aan gehad het, ’n kroon daarmee gevleg en dit op sy kop gedruk. Hulle het ook ’n pers mantel oor Hom gegooi sodat Hy kamma soos ’n koning aangetrek was. Hulle het Hom begin spot.

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:2 in konteks