Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:17 Die Boodskap (DB)

So het dit dan gebeur dat hulle met Jesus kon doen wat hulle so lankal beplan het. Jesus het van die vesting van Pilatus af gestap met die kruis oor sy skouer. Hy, met die klomp mense, is na die “Plek van die Kopbeen” toe (in Hebreeus het die mense van Golgota gepraat).

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:17 in konteks