Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:11 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe: “Jy sou niks aan My kon doen as God dit nie so wou gehad het nie. Daarom het die een wat gesorg het dat Ek nou hier geboei staan, ’n baie groter flater in die oë van God gemaak as wat jy het.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:11 in konteks