Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:37 Die Boodskap (DB)

“O so, dan is jy tog ’n koning!” sê Pilatus toe.“As jy so sê,” sê Jesus. “Ek het na hierdie wêreld toe gekom met ’n doel: om met oortuiging vir mense die waarheid te kom vertel. Ja, daarvoor is Ek gebore. Weet jy wie luister na wat Ek sê? Mense wat hart en siel aan die kant van die waarheid staan.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:37 in konteks