Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:33 Die Boodskap (DB)

Pilatus het omgedraai en teruggestap na Jesus toe. Hy was nog in die vesting. Daar gekom, roep hy Jesus nader. “Sê my, is jy die koning van die Jode? Is jy die een wat oor die Jode gaan heers?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:33 in konteks