Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:3 Die Boodskap (DB)

Judas is toe saam met ’n hele klomp gewapende mans na die tuin toe. Behalwe die soldate was daar ook ’n spul polisiemanne wat vir die hoofpriesters en Fariseërs gewerk het. Hulle was goed bewapen. Met fakkels, lanterns en ’n spul wapens het hulle Jesus gaan soek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:3 in konteks