Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:14 Die Boodskap (DB)

Hy was nie net die belangrikste priester nie, maar ook die voorsitter van die belangrikste Joodse godsdienstige raad. Dit was ook hy wat die Jode oortuig het dat dit beter sou wees dat Jesus doodgemaak word as wat die hele volk by die Romeine in die moeilikheid kom.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:14 in konteks