Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 18:1 Die Boodskap (DB)

Jesus het klaar gebid. Van die plek waar hulle saamgeëet het, is Jesus-hulle na ’n tuin toe waar die feesgangers graag gekamp het. Die tuin het aan die ander kant van die Kedronspruit gelê. Die spruit het al langs Jerusalem se stadsmuur af geloop. Jesus het graag saam met sy dissipels na dié tuin toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 18

Kyk Johannes 18:1 in konteks