Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:22 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir hierdie volgelinge van My dieselfde status gee as wat U vir My gegee het. Dit sal hulle in ’n span saamsnoer net soos Ons in ’n span saamwerk. My verhouding met hulle sal My op ’n baie hegte manier deel maak van die eenheid wat onder hulle bestaan.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:22 in konteks