Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:14 Die Boodskap (DB)

Ek het hulle alles vertel wat U wou gehad het hulle moet weet. Die ongelowige mense hou natuurlik niks van hulle nie. Gelowiges is mos nie soos ongelowiges nie. Hulle is anders as die sondige mense van hierdie wêreld, net soos Ek anders is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:14 in konteks