Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 17:1 Die Boodskap (DB)

So het Jesus met sy dissipels gepraat. Daarna het Hy sy oë toegemaak en gebid: “Vader, dis tyd! Laat die wêreld nou sien hoe belangrik u Seun regtig is. Op dié manier sal hulle ook agterkom hoe belangrik U is.

Lees volledige hoofstuk Johannes 17

Kyk Johannes 17:1 in konteks