Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:9 Die Boodskap (DB)

“As julle My getrou volg, sal die wêreld God werklik raaksien vir wie Hy is.“Ek het julle net so lief soos die Vader My liefhet. Wikkel julle elke oomblik van die dag in hierdie liefde van My toe.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:9 in konteks