Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:24 Die Boodskap (DB)

As dit nie vir My was nie, sou niemand hulle kon blameer nie. Hulle sou dan mos nie geweet het wat reg of verkeerd is nie. Toe kom Ek. Die dinge wat Ek gedoen het, het hulle nog nooit gesien nie. Niemand kon of het dit nog ooit gedoen nie. Nou neem hulle My en my Vader bitter kwalik en Ons is vir hulle soos vyande.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:24 in konteks