Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:22 Die Boodskap (DB)

Hulle hou nie van My nie, omdat Ek vir hulle kom sê het wat reg en verkeerd is. Hulle besef natuurlik hier diep in hulleself dat hulle nie reg lewe nie, maar hulle is te hardkoppig om dit te erken. Nou het hulle geen verskoning meer vir hulle swak gedrag nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:22 in konteks