Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 14:9 Die Boodskap (DB)

“Ai, Filippus, Ek is al so lank by julle en nou nog weet julle nie wie Ek regtig is nie. Luister mooi. Wie My gesien het, het ook die Vader gesien. Hoe kan jy nou nog vra dat Ek julle die Vader moet wys?

Lees volledige hoofstuk Johannes 14

Kyk Johannes 14:9 in konteks