Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 14:5 Die Boodskap (DB)

“Met alle respek, Here,” sê Tomas, “ons ken nie eens die adres waarheen U gaan nie. Hoe op aarde sal ons dan weet watter pad om te vat?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 14

Kyk Johannes 14:5 in konteks