Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 14:19 Die Boodskap (DB)

Maar wanneer Ek terugkom, sal Ek nie wees soos Ek nou is nie. Ongelowige mense sal My glad nie kan sien nie. Julle sal My goed kan ‘sien’, en weet julle hoekom? Julle sal nie meer net fisiek lewe nie, maar geestelik ook, net soos Ek.

Lees volledige hoofstuk Johannes 14

Kyk Johannes 14:19 in konteks