Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:8 Die Boodskap (DB)

“Moet asseblief nie aan my voete raak nie,” vra Petrus, “nie nou nie en ook nie later nie.”“Wel,” antwoord Jesus hom, “as Ek nie jou voete was nie, beteken dit dat jy nie een van ons is nie. Dan gaan jy ook nie kry wat Ek vir jou kan gee nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:8 in konteks