Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:34 Die Boodskap (DB)

Nou sê Ek dit vir julle ook.“Julle moet mekaar liefhê. Dit verwag Ek van julle. Kyk hoe lief het Ek julle. Laat dit vir julle die voorbeeld wees van hoe lief julle mekaar moet hê.

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:34 in konteks