Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:23-24 Die Boodskap (DB)

Simon skraap toe moed bymekaar om te vra. Hy knik toe vir die dissipel wat langs Jesus gesit het. (Dit was die dissipel van wie Jesus baie gehou het.) “Vra ’n bietjie wie dit is.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:23-24 in konteks