Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:16 Die Boodskap (DB)

Dit kan nie anders nie, want die werker skryf mos nie vir die baas voor wat om te doen nie. As jy iemand stuur, vertel die een wat gestuur word nie vir jou wat jy wil hê nie. Dit werk mos andersom!

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:16 in konteks