Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:47 Die Boodskap (DB)

“Om die waarheid te sê, as iemand hom nie steur aan wat Ek sê nie, gaan Ek nie my energie mors om te sorg dat hy in die hel beland nie. Ek het beter dinge om te doen. Ek wil eerder my energie gebruik om mense hemel toe te vat, nie hel toe nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:47 in konteks