Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:57 Die Boodskap (DB)

Jesus was ook druk onder bespreking by die Fariseërs en die leiers van die priesters. Hulle het die mense gevra om op die uitkyk te wees vir Hom. As iemand Hom gewaar, moes hy hulle dadelik laat weet. Hulle sou dan die polisie stuur om Hom te gaan vang.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:57 in konteks