Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:55 Die Boodskap (DB)

Dit was ook weer tyd vir die paasfees. Die mense het van oral uit die platteland na Jerusalem gestroom. Hulle wou betyds daar kom om alles vir die feesvierings reg te kry. Jesus was die groot onderwerp van bespreking.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:55 in konteks