Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:31 Die Boodskap (DB)

Die Jode in die huis het nie geweet waarom Maria so vinnig daar weg is nie. Hulle is toe agterna om haar te troos. Hulle het gedink sy voel hartseer en is daarom graf toe om daar te gaan huil.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11

Kyk Johannes 11:31 in konteks