Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:41 Die Boodskap (DB)

Die mense wou Hom net nie met rus laat nie. Hulle het gesê: “Johannes het nou wel nie wonders gedoen nie, maar alles wat hy van Jesus gesê het, kan ’n mens maar glo.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:41 in konteks