Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:36 Die Boodskap (DB)

Nou goed, as dit so is, waarom gaan julle so te kere asof Ek God so beledig? Immers, die Vader self het My spesiaal toegerus en My na die mense in die wêreld toe gestuur. Hier het Ek net kom sê: ‘Ek is God se Seun,’ en julle sê sommer Ek beledig God.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:36 in konteks