Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:29 Die Boodskap (DB)

Hierdie skape het my Vader self vir My gegee. Hulle is die belangrikste van almal. My Vader self sal ook na hulle kyk. En God sal nie toelaat dat enigiemand hulle uit sy versorgende hand kom ruk nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:29 in konteks