Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:11 Die Boodskap (DB)

“Ek is vir Christene wat ’n herder vir sy skape is. Wat Ek bedoel, is dit: die herder is bereid om alles te gee ter wille van sy skape, ook sy lewe. Hy sal liewer self doodgaan as dat hy sal toelaat dat sy skape iets oorkom.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:11 in konteks