Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:1 Die Boodskap (DB)

“Luister nou mooi. Ek gaan vir julle ’n voorbeeld gee om julle te help om beter te verstaan wat Ek wil sê. Julle weet mos hoe dit met ’n skaapboerdery gaan. As iemand skelm in die kraal probeer inkom en nie die hek gebruik nie, wil hy net kom kwaaddoen. Net ’n dief doen dit!

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:1 in konteks