Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:39 Die Boodskap (DB)

“Kom saam en kom kyk,” nooi Jesus hulle toe uit. So het dit gekom dat hulle saam is om te gaan kyk waar Hy bly. Dit was egter al laatmiddag en die son het begin water trek, met die gevolg dat die twee kuiergaste toe sommer die nag daar oorgebly het.

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:39 in konteks