Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 1:25 Die Boodskap (DB)

Hierop het hulle Johannes onder kruisverhoor geneem. “Jy sê jy is nie die Messias nie. Jy sê jy is ook nie Elia of die verwagte boodskapper van God nie. Nou waarom doop jy dan soveel mense asof jy die een of ander belangrike godsdienstige persoon is?”

Lees volledige hoofstuk Johannes 1

Kyk Johannes 1:25 in konteks