Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:7 Die Boodskap (DB)

Hou moed, my vriende, tot die Here terugkom. Soos ’n goeie boer moet julle nie dinge wil aanjaag nie. ’n Boer wag geduldig tot die oes vol op die lande staan. Hy wag maar vir die reën om te kom, vandat dit aan die begin van die seisoen begin val, totdat die laaste druppel klaar geval het aan die einde van die seisoen.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:7 in konteks