Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:5 Die Boodskap (DB)

Julle wat ryk is, het meer as wat julle nodig het. Julle het so baie dat julle eintlik daarmee mors. Julle koop goed wat julle glad nie nodig het nie. Terwyl ander mense doodgaan van die honger is julle besig om julleself vet te voer.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:5 in konteks