Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:3 Die Boodskap (DB)

Dinge wat vir julle soveel werd is, word oud en gaan stukkend. Soos al die dinge wat julle so belangrik laat voel, stukkend gaan en opgeëet word, so word die sin van julle lewe weggevreet. Dit is soos ’n veldbrand wat julle lewe stukkie vir stukkie wegbrand. Geld is al waarmee julle julle besig hou en waaroor julle gesels; intussen is die wederkoms van die Here naby.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:3 in konteks